Enveretha Miggel van die verkeersafdeling het onlangs die gr. 6- tot gr. 8-leerders se skolierpatrollie asook die personeel van Diazville Primêr met die nodige kennis om patrolliediens te verrig, opgelei. Die skool bedank haar graag en is baie opgewonde om te help verseker dat alle leerders veilig die paaie oorsteek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article