Atlete van Hoërskool Dirkie Uys wat aan die Boland-atle­tiekbyeenkoms deelgeneem het, is agter Corné Basson, Francois Malan (agste in dis­kus- en eerste in hamergooi) en Schalk Senekal (agste in diskusgooi en gewigstoot). Der­de ry: Anka Crous (agste in diskusgooi), Deacon Irion en Mikiala Kaboni (vyfde in 400 m). Tweede ry: Adelene Vorster (sewende in 400 m en agste in 800 m) en Rezin Cleo­phas (derde in 110 m-hek­kies). Voor is Lakeisha Heyns (derde in spiesgooi), Jacklyn Jones en Amaï Bester. Foto:


Skitter in sport

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article