Die gimnaste van Azure-gimnastiek­klub het op Saterdag 20 en Sondag 21 Julie aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem. Die klub het vyf goue, drie silwer- en 10 bronsmedaljes gewen.

Daarby is nege gimnaste vir die Wes-Kaapse span vir die SA Spele in September gekies.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article