Die Hoërskool Hopefield se verteenwoordigende raad van leerders het Maandag 9 Januarie vertrek op hul kamp by Bon Amanzi Adventures aan die Breërivier naby Worcester. Spanbou met die doel om mekaar beter te leer ken en beplanning vir die jaar wat voorlê is van die doelwitte van hierdie drie dae lange kamp. Die span is opgewonde oor die jaar wat voorlê, en is geïnspireer om hul visie vir die skool met alle leerders te deel. Die skool se fokus op leierskapontwikkeling in 2023 beloof om leerders nog meer geleenthede te bied.Foto:

Hopefield-raad beplan vooruit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article