Die Hoërskool Hopefield (HSH) het hul glans- Mnr en Mej. HSH verlede Woensdag (6 Mei) aangebied. Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer wat die verhoog betree het en bedank almal wat tot die sukses van die aand bygedra het. Nika van Schalkwyk is as Mej. HSH, Mej.Fotogenies en Mej. Debutant aangewys en Tian Kleynhans as Mnr. HSH en Mnr. Debutant. Die res van die deelnemers staan by hulle.

HSH kroon wenners

Blinkes skitter op verhoog

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article