Adriaan van Zyl van Hoërskool Hopefield het in die Junie-vakansie aan die SA padfietskampioenskap deelgeneem en SA kleure verwerf deur nie net die padwedren te wen nie, maar ook die tydtoets. Hy is die o.15- SA padfietskampioen vir seuns.

Hopefield oorheers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article