Die Salkoriane gryp nou elke geleentheid aan om op hul beste fiksheidsvlak te bly. Patricia Mentoor, Veron le Roux, Hennie Basson en Welize Burgess het Saterdag (8 Oktober) aan die Vredenburg NG kerk se 10 km- en 5 km-wedloop deelgeneem. Die atlete bly nou fiks vir die Afrika-meesterskampioenskap, wat vroeg in 2023 gaan plaasvind. Die atlete oefen tans drie dae per week. Voornemende atlete wat graag saam wil kom oefen en saam stap, kan Veron le Roux by 083 392 9356 bel.

Salkoriane oefen reeds

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article