Yaël Malgas van Weslander het vyf vrae aan die lede gestel. Die nommers stem dus ooreen met die volgende vrae:

1. Vertel ons ’n bietjie van jou agtergrond ten opsigte van jou sakevernuf.
2. Wat is die rol van ’n sakekamer in die gemeenskap?
3. Wat is ’n waardevolle les wat die sakewêreld jou geleer het?
4. Watter kwaliteite bring jy na die sakekamerbestuur?
5. Wat is jou visie vir die Weskus se ekonomie?Lees verder om te sien wat die bestuur gesê het.
.
Vir nog inligting oor die Weskus-sakekamer, sy netwerkgeleenthede of enige ander navrae besoek www.weskussakekamer.co.za.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article