Marine Grobler, ’n leerder van die Hoërskool Hopefield en ’n atleet van die Langebaan-atletiekklub, is as die Boland- en Wes-Kaap-meisies-o.17-spiesgooi-kampioen aangewys. Sy is ook as die Atletiek Suid-Afrika- (ASA) kampioen aangewys met ’n afstand van 56,64 m by die ASA- jeug- en senior kampioenskap wat in Pretoria plaasgevind het. Boonop het sy die afgelope Saterdag (6 April) aan die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekbyeen­koms deelgeneem en die SA rekord tot 58,18 m verbeter. Haar afrigter is Marianne Grobler.Foto:


Rekord behaal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article