Elke week neem die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) ons saam op ‘n ontdekkingstoer van interessante Afrikaanse woorde en idiome.
Wil jy dalk ‘n woord in die WAT borg of selfs ‘n nuwe woord help insluit wat nog nie daar is nie?
Dit is ook ‘n unieke geskenkidee vir taal- en woordliefhebbers. Besoek WAT by www.wat.co.za om meer te leer.





