Néca Damon, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Porterville.

Néca Damon, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Porterville, het pas gehoor dat sy gekwalifiseer het om op Saterdag 27 September aan die nasionale ronde van die Interskole-redenaarsliga by die Universiteit van die Witwatersrand deel te neem.

Néca het in Mei aan die streekuitdunronde deelgeneem.

Dit is ‘n uitsonderlike prestasie. Die Hoërskool Porterville is baie trots op haar en wens haar alle voorspoed toe.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article