‘n Bekende man in politieke kringe aan die Weskus, wat vroeër jare vooraanstaande posisies beklee het, word van die verkragting van ‘n man aangekla.

Die 52-jarige verdagte het Donderdag 22 Mei weer in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van verkragting verskyn.

Sy aansoek om borgtog gaan vandag (Donderdag 29 Mei) voort.

Die beskuldigde het nog nie gepleit nie. Ingevolge wetgewing mag sy naam dus nie gepubliseer word alvorens hy skuldig of onskuldig pleit nie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article