• Donasie van hoedjies vir krieketklub
    Tyremart Vredenburg het onlangs, in samewerking met Autozone Vredenburg, ‘n donasie van 25 hoedjies aan die St. Helenabaai-krieketklub oorhandig as deel van hul betrokkenheid by die plaaslike gemeenskap. Bo staan Riaan Potgieter (Tyremart Vredenburg), Nolan Khana (St. Helenabaai-krie- ketklub) en Craig Willemse (Autozone Vredenburg) tydens die oorhandiging van die donasie.
  • Sea Harvest Health Run here!
    Participants are excited about the Sea Harvest Foundation Health Run.
  • Vloedbeskadigde wyn te koop
    Dié modderbesmeerde bottels Van Loveren-wyn kan vir drie vir R100 by deelnemende Food Lover’s Market-winkels gekoop word. Die sogenaamde “Bottles of Hope” is tydens die Wes-Kaapse vloede gered, en die opbrengs van die veldtog gaan direk aan Van Loveren om die wynplaas se herstel te ondersteun.

View all E-Editions

Gift this article