Die Luna Paige-vertoning wat Donderdag 19 Februarie by Die Koelkamers sou plaasvind, is gekanselleer. Dus is die kompetisie vir kaartjies na die vertoning nie meer geldig nie. Weslander sal op ‘n ander geleentheid ‘n kompetisie saam met Die Koelkamers hou.

Luna Paige se vertoning gekanselleer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article