Die polisie in Riebeek-Wes het Saterdagaand op dié ammunisie afgekom. Mariska Jeneke (32) en Tiaan Swarts (38) is afsonderlik aangekeer nadat dié ammunisie sonder die nodige permit in hul besit gekry is. Hulle het die afgelope Maandag (11 Augustus) in die rondgaande landdroshof op aanklag van die onwettige besit van ammunisie verskyn. Foto: SAPD

A .22 rifle and air rifle with a scope and silencer (above) were found abandoned in St Helena Bay on Saturday night during a crime prevention operation. Please contact the police on 022 736 8060 if you have any relevant information. Photo: SAPS

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article