Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Ontspan
-
Bergrivier Jazz bring wêreldklasmusiek in Oktober
Volgens die fees se advertensie sal bekende kunstenaars en plaaslike musiektalent die verhoog deel. Emo Adams en sy orkes, Karin Kortje, Richard Cesar, Mario Arnolds, Uncle Cal, Granville Michaels en Steyn Fourie is van die kunstenaars wat op die program…
-
Geniet die dag saam met Mel
Kom geniet komende Saterdag (9 Mei) die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan.
-
-
Jazz on the Rocks 2026
Feesgangers het ‘n naweek van lewendige musiek en ‘n skilderagtige kusomgewing geniet.
-
NGK Akkerdyk se pretdag groot treffer
Die dag se hoogtepunt was die kleurvolle colour run, wat groot opwinding onder jonk en oud veroorsaak het.
-
Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus
“Son, See en Soen” is ‘n opregte viering van die Weskus van Suid-Afrika, ‘n plek wat dié Yzerfonteiner met trots sy tuiste noem.
-
MENING | Iets magies aan Kersboom met kinderversiersels
Daar is iets betowerends aan die oomblik wanneer 1 Desember aanbreek. Dit is asof kinders se brein na Kersfees-modus oorskakel. Die aftelling begin reeds met die Advent-kalender wanneer ‘n Kersfees-figurine […]
-
-
-









