Die Laerskool Saldanha het sy nuwe onderwysers met trots verwelkom. Op die foto is Jason Williams, Eden Biggs, Evelyn George, Chloë Booyse, Hillcia de Bruin, Carla Esau, Paige Booyse en Jeanelie du Plessis.

Nuwe onnies in Saldanha verwelkom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article