Die Bumblebee-kleuterskool in Witteklip se gr. RR-leerders het Dinsdag 31 Oktober hul gradueringspleg­tigheid en konsert gehou. Die skoolhoof, Lescha Casper, sê dit was ’n trotse oomblik en hoogtepunt vir die skool. Voor staan Blessing Mwimba, Blake Erasmus, Boyololo Davids, Alpha Chiwayo, Marcellino Absolon, Kay-Kheisha du Toit, Danica Booysen en Alistine Apollis. Agter: Alistine Apollis (assistent), Lescha Casper (skoolhoof) en Sade Pieters (assistent).

’n Trotse oomblik

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article