Mila Grobler (middel), ’n leerder aan Longacres- privaatskool, het Maandag 30 September aan die Hoërskool Bredasdorp se top-10-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Grobler het die eerste plek in gewigstoot met ’n afstand van 11,1 m en ’n rekord in diskus met ’n afstand van 36,4 m behaal.

Mila stóót daai gewig!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article