Twee leerders van die Hoërskool Vreden­burg het aan die nasionale Eskom-Weten­skap-ekspo, wat van Dinsdag 3 tot Vrydag 6 Oktober in Boksburg gehou is, deelgeneem. Thiedu du Preez in gr. 10 (links) het ’n goue medalje verower. Hy was die wenner in die afdeling vir biomediese en mediese wetenskappe.Eunique Africa in gr. 11 (regs) het ’n silwermedalje verower.

Medaljewenners

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article