Leerders van Piketberg is weer voor die nuwe skooljaar bederf – en aangemoedig. Die “Back to School”-inisiatief het Maandag 16 Januarie by die Allan Boesak-gemeenskapsaal in Piketberg plaasgevind. Die inisiatief is deur die raadslid Ray van Rooy, Johnny’s Barbershop en die Community Work Programme aangebied. Meer as 300 kinders se hare is gevleg, gesny en mooi gestileer. Vrywilligers van die gemeenskap het ook ingespring om die dag ’n sukses te maak. Almal word vir hul bydrae bedank.


Mooi getooi vir skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article