Sizeka Nontshinga van Hoërskool Graafwater het besluit ’n helder broekpak is die geskikte uitrusting vir haar afskeid.Foto:

Matrieks deftig getooi vir afskeid

Sizeka Nontshinga van Hoërskool Graafwater het besluit ’n helder broekpak is die geskikte uitrusting vir haar afskeid.Foto:

Matrikulante van oor die Wes­kus het vandees­maand hul skole gegroet.

Leerders van Graafwater tot Saldanha was opgetooi en opge­wonde vir hul matriekafskeide. Hoërskool Graafwater het Dinsdag 17 September sy afskeid gehou. Leerders van Hoërskool Weston, Weskus Skool en Hoërskool Louwville het ook onlangs hul afskeid­geleenthede gehou.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article