JuneBé du Preez, ’n gr.10-leerder aan die Hoërskool Vredenburg, het vanjaar aan die Internasionale Afrikaans ekspo deelgeneem wat deur die FAK van stapel gestuur is. Die kompetisie het uit sewe kategorieë bestaan waarvan JuneBé nie net die kategoriewenner vir skilderkuns was nie, maar ook die algehele wenner. HSV is baie trots op hierdie leerder se besondere prestasie.

Wenner by ekspo

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article