Leerders van Hoërskool Vredenburg het op Dinsdag 8 Augustus aan die Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes deelgeneem en goed gevaar. Bo is Timina Mondile (silwer), Thiedu du Preez, (goud), Marilene van den Bergh (brons), Eunique Africa (goud) en Chelsea Collair (goud).

Jong wetenskaplikes skitter by Ekspo

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article