Marius Snyders het dié foto van die stilmooi dag in Jacobsbaai ingestuur. Dit is geneem deur sy dogter, Tanya van Wyk. Lesers word uitgenooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za teen Maandae om 12:00 te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article