Die Jacobsbaai-paasmark word Saterdag 16 April in Jacobsbaai op die hoek van Jacobsbaai- en Hoofstraat aangebied.

Besoekers kan uitsien na pannekoek, klereverkope, skilderye en talle ander hoogtepunte.

Toegang is gratis en parkering is by die winkelsentrum beskikbaar.

Bring vriende en familie saam en kom geniet die dag saam met hulle.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article