Mumtaz Limitless, ‘n maatskappy sonder winsoogmerk, het warmwaterbottels en kombersies van Jonsson Limitless en Abundant Life se uitreikpoging Workwear ontvang. Hierdie goedere sal aan die einde van Augustus aan behoeftiges in die gemeenskap by Mumtaz uitgedeel word. Annelie Steyn (links) en Henk Steyn van Mumtaz Limitless het die goedere by Rènsché Schwartz van Jonsson Workwear (regs) ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article