Die Hoërskool Vredenburg spreek graag hul opregte waardering uit teenoor Bullguard Sekuriteit maatskappy vir die borg van die skool se o.14 rugbyspan se truie vir die seisoen. ""Julle ondersteuning beteken baie nie net vir die span nie, maar vir die hele skoolgemeenskap. Afrigter Izak le Roux (middel) ontvang die truie van Veronica Stassen (links) en Gavin Visagie (regs) van Bullguard.
Die Hoërskool Vredenburg spreek graag hul opregte waardering uit teenoor Bullguard Sekuriteit maatskappy vir die borg van die skool se o.14 rugbyspan se truie vir die seisoen. “”Julle ondersteuning beteken baie nie net vir die span nie, maar vir die hele skoolgemeenskap. Afrigter Izak le Roux (middel) ontvang die truie van Veronica Stassen (links) en Gavin Visagie (regs) van Bullguard.

Rugbytruie geborg

Die Hoërskool Vredenburg spreek graag hul opregte waardering uit teenoor Bullguard-sekuriteitsmaatskappy vir die borg van die skool se o.14 rugbyspan se truie vir die seisoen.

“Julle ondersteuning beteken baie nie net vir die span nie, maar vir die hele skoolgemeenskap.”
Afrigter Izak le Roux (middel) ontvang die truie van Veronica Stassen (links) en Gavin Visagie (regs) van Bullguard.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article