Die gemeenskap van Hopefield is geskok ná die tragiese dood van twee kleinneefs, Cyrano (14, links) en Elceno Linnerd(13), wat op Maandag 2 Maart onder ‘n sandhoop versmoor het terwyl hulle saam met ‘n tienjarige maatjie gespeel het.

Cyrano Linnerd(13)
Elceno Linnerd(13)

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article