Die Hoërskool Porterville is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, Jayde Waanar (gr.10B), die nuutverkose leerder is om saam met Jan Thys Basson by die uitruilprogram tussen die Bergrivier-munisipaliteit en die Belgiese dorp, Heist op den Berg, betrokke te raak. Die skool glo hy sal Hoërskool Piketberg puik verteenwoordig en ‘n baie positiewe ervaring sal hê.
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?




