Ek wil net vir almal wat oor die 2025-feesseisoen die inwoners van Huis Wittekruin met geskenke, vermaak en etes kom verras het, sê, dit word opreg waardeer.

Baie dankie.

Barbara Loubser

Huis Wittekruin-inwoner,

Vredenburg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article