Die Hoërskool Hopefield se o.19- en o.16-netbalspanne onder leiding van hul afrigters, Marinda Fourie, Anri Labuschagne en Sumien Serfontein, het in die Junie-vakansie na Namibië getoer. Die leerders het die spanbou geniet en ook wedstryde teen spanne van Namakwaland en Augsburg gespeel.


Hoërskool Hopefield reis, vermaak en lei

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article