Weskus Skool het met baie bloed en sweet ’n nuwe sweislokaal en plaatmetaal-werkswinkel vir leerders opgerig. Die skool het Transnet bedank vir dié werkers se Mandeladag-dade Donderdag en Vrydag 11 en 12 Julie. Danksy dié blitsprojek het 105 vrywilligers geverf en gespit en die werkswinkel help regmaak. Die skool is baie opgewonde om die laaste stof te kan afvee en die tegniese werkswinkels te begin benut.

Weskus Skool kry opgeknapte sweis- en plaatmetaal-lokaal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article