Steenberg’s Cove Primêr het Vrydag 21 Oktober sy eerste Mnr. en Mej. Steenberg’s Cove by die St. Helenabaai-hotel gehou. Die skool bedank die deelnemers en ouers vir die ondersteuning. Die wenners was: Theo-Linn Julies (2de prinses), Zachary Moss (Mnr. Steenberg’s Cove) en Zeke Vraagom (1ste prins). Agter staan hul ouers, Louise Julies, Nazlie Moss en Zeldine Vraagom.


Gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article