Strandlopertjie Pre-Primêr het Donderdag 28 September sy jaarlikse debutantebal gehou. Die wenners het rede gehad om te spog, en so ook hul trotse ouers. Van links is die leerders Kyrah Swiegelaar (tweede prinses), Kylie Ward (Mej. Strandlopertjie) en Colyn Jacobs (eerste prinses).


Mej. Strandlopertjie gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article