Hoërskool Weston het onlangs sy bestes by die jaarlikse Mnr. en Me. Weston-gala-aand gekroon. Die meisies se wenners was Lynn Barends (eerste prinses), Caylin Morris (Me. Weston) en Robin May (tweede prinses) By hulle staan die onderwyseres Regina Bassone (tweede van regs).


Weston se bestes gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article