Latest Past Events

Malmesbury-gholfdag ten bate van Huis van Heerde

Huis van Heerde in Moorreesburg hou Vrydag 22 Augustus sy vyfde gholfdag en veiling by die Malmesbury-golflandgoed. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat na kinders se emosionele, fisieke en intellektuele behoeftes omsien. Die kinderhuis kan met die hulp van die gemeenskap voortgaan met dié werk. Volgens die organiseerders […]

RAAF by Kapstadt Brauhaus met ‘Prediker’

RAAF – ‘n Fees van hul jongste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank ná hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe! Lourens en Esté RAAF bring die musiek van hul splinternuwe album Prediker asook ou gunstelinge na Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Die vertoning begin om 20:00 en […]

Kuier met Zietsman

Elzabé Zietsman se Papalellekoors kom na Die Koelkamers. Wat gee jou papalellekoors, wat verklap dit oor jou? Elzabé Zietsman het – baie teësinnig – lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek steeds. Papalellekoors is ‘n tong-in-die-kies-kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies met – of sonder – grasie! Maak seker jy […]