Latest Past Events

Malmesbury-gholfdag ten bate van Huis van Heerde

Huis van Heerde in Moorreesburg hou Vrydag 22 Augustus sy vyfde gholfdag en veiling by die Malmesbury-golflandgoed. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat […]

RAAF by Kapstadt Brauhaus met ‘Prediker’

RAAF – ‘n Fees van hul jongste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank ná hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe! Lourens […]

Kuier met Zietsman

Elzabé Zietsman se Papalellekoors kom na Die Koelkamers. Wat gee jou papalellekoors, wat verklap dit oor jou? Elzabé Zietsman het – baie teësinnig – lank in die spieël gekyk op […]