• Musiekpret-aand by Skilpadsaal op Vredenburg

    Kom toets jou musiekkennis teen dié van ander Weskussers by die Musiekpret-aand ten bate van die St. Helena- Sandveld-hospies. Re/Max aan die Weskus bied elke jaar ‘n geldinsamelingsbyeenkoms ten bate van die hospies aan. Hulle belowe ‘n aand van groot pret, lag, laf wees en raai wat die naam van jou gunstelingliedjie is. Die aand word […]

    R250
  • Jo Black by Kapstadt Brauhaus

    Jo Black – man, pa, musikant en storieverteller tree op by Kapstadt Brauhaus op Donderdag 28 Augustus.’n Sanger met ‘n passie vir mense. Bekend vir sy groot baard en diep stem, het hy ‘n huishoudelike naam geword wat ‘n passievolle, outentieke en rou uitvoering van inspirerende liedjies in ‘n toeganklike rockstyl lewer. Met ‘n reputasie […]

    R200
  • Chris Chameleon and Riaan van Rensburg at Die Koelkamers

    • Boo! – Monkey Business Tour: Chris Chameleon and Riaan van Rensburg are coming to Die Koelkamers. Join South Africa’s favourite monkipunk duo Boo! as they bring their wild sound and unfiltered energy to Die Koelkamers. Expect cheeky tunes and eccentric beats. Tickets cost between R253 and R268. Visit www.diekoelkamers.com to book.

  • Romeo and Juliet screening

    Die Koelkamers presents a bioscope experience, screening Romeo and Juliet. Romeo is a Montague, and Juliet a Capulet. Their families are enmeshed in a feud, but they fall in love and decide to get married. A friar secretly marries them, hoping to end the feud. Tickets cost between R80 and R150. Visit www.diekoelkamers.com to book.

  • Testimonial of mother about drug addiction road

    The Abdullam Worship Centre presents “Tested by life, sustained by grace” on Sunday, 31 August. Join to hear the powerful testimony of a mother and her children as they share their journey through the challenges of drug addiction. It will take place at 8 Bokmakierie Street in Louwville at 10:00.

  • Support Casual Day

    Grab your Casual Day sticker at Weskus Mall. The funds raised are utilized to support persons with disabilities amongst us and create awareness. Casual Day stickers can be purchased at Clicks, Food Lovers Market or Pick n Pay. For more information contact Joanne or Joe on 022 703 6900. 

  • NG Kerk bied aan basaar en lenteloop

    Die NG kerk Saldanha bied ‘n basaar en lenteloop by die Weskus Skool in Saldanha aan. Die lenteloop begin om 08:00 en die basaar om 08:45. Neem deel aan die staptog en geniet ook die basaar se pannekoeke, jaffels, pasteie en soveel meer.

  • Longacres hosts fun run

    Longacres Private School is hosting a fun run. Take part in the 3km, 5km or 9km. It will be a day of fun and great interactions. There will also be food stalls and entertainment for children. Registration fee is R50 per person. For more information contact the school on 022 772 0302. The event will […]

  • Lentedans met piekniek by Karitas-skoolsaal

    Die VGK Vredenburg (A) se Sondagskool nooi almal na sy Lentedans. Pak jou piekniekmandjie en kom dans lekker saam. Die geleentheid vind van 19:00 tot laat by die Karitas-skoolsaal plaas. Kaartjies kos R120 per persoon. Om ‘n prys te wen, dra ‘n snaakse en prettige hoed. Vir vermaak tree Cutting Edge Entertainment op. Skakel 063 400 4129 […]

  • Rocco de Villiers by Die Koelkamers

    Die gewilde pianis Rocco de Villiers vermaak met ou gunstelinge by Die Koelkamers. Rocco se eie treffers soos “Liewe Hemel, liewe Aarde” “Kortbroek Langkouse” en natuurlik ‘n bietjie boeremusiek. Kaartjies kos tussen R184 en R322. Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com.