Kom hou basaar by NG kerk Hopefield
Die NG kerk Hopefield hou basaar. Daar sal vleisprodukte, pannekoek, vars gebak, potjiekos, kindervermaak, boeke en nog vele meer wees. Vir meer inligting kontak Frikkie by 083 300 2051.
Topic Menu:
Die NG kerk Hopefield hou basaar. Daar sal vleisprodukte, pannekoek, vars gebak, potjiekos, kindervermaak, boeke en nog vele meer wees. Vir meer inligting kontak Frikkie by 083 300 2051.
Get ready to satisfy your sweet tooth and celebrate in style with Weskus Mall and National Cupcake Day. Donate your time on the day, sponsor cupcakes to be sold, make […]
Die Weskus-sakekamer hou ‘n potjiekos-kompetisie by Juffroushoogte in Vredenburg. Inskrywings kos R500 vir ‘n span van vier en deelname is nie beperk tot net sakekamerlede nie. Pryse sal op die […]