• Goosen en Neitz by Die Koelkamers

    ie legendariese Liedjieboer en vader van Afrikaanse rock, Anton Goosen, lewer vanjaar net ‘n paar selektiewe vertonings, met 19 van sy liedjies wat in die FAK vervat is, meer as enigiemand anders. Soos gewoonlik is sy staatmaker guitarmaestro, Illimar Neitz, saam met hom. Die vertoning begin om 12:00 en kaartjies kos tussen R184 en R345. […]

  • Experience Radio Echo live

    Join Die Koelkamers for an unforgettable evening as Radio Echo celebrates the music of legendary artists like Tom Petty, Johnny Cash, Bob Dylan, Neil Young, Roy Orbison, and George Harrison. Experience a fresh, dynamic solo performance featuring acoustic guitar and innovative looping techniques. Tickets cost between R184 and R299. Visit www.diekoelkamers.com to book.

  • Picnic in Africa by Velddrif Animal Care

    Velddrif Animal Care presents Picnic in Africa in aid of sterilisations. The event will take place at the Velddrif Hall from 18:00 until 22:00. Costs are R150 per person or R1 200 for a table of eight. Bring your own snacks and drinks or contact Heibre on 081 213 1708 or Monica on 082 467 […]

  • Liebenberg by Kapstadt Brauhaus

    Johan Liebenberg bring ‘n nuwe vertoning, Songs, Strings & Beautiful Things, na Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Liebenberg is veral bekend vir sy Neil Diamond-verwerkings en is ook ‘n vurige kitaarspeler. Hy skryf sy eie liedjies en het ‘n groot liefde vir die musiek van storievertellers soos Bob Dylan, Kris Kristofferson, Leonard Cohen, Bruce Springsteen en Van […]

  • Buitelug-en Avontuur-ekspo in Grabouw

    Die Buitelug- en Avontuur-ekspo vind in Grabouw plaas. Die ekspo is by die Elgin-Grabouw-sportklub langs die Eikenhoffdam, wat aan die Hottentots-Holland-natuurreservaat grens. Hierdie gewilde geleentheid huisves alles vir die buitelug – kamptoerusting, stap- en fietsrytoerusting, kameras en soveel meer. Die ekspo is ‘n wonderlike dag-uitstappie vir die hele gesin, met honde aan leibande, talle fantastiese […]

  • Opperman Reünie by Weskusskool

    Die immergewilde Frank Opperman bring sy uiters gewilde eenmanvertoning Reünie om 19:00 na die Weskusskool-saal in Saldanha. Kaartjies kos R175 en is by Huis Wittekruin in Vredenburg te koop. Bel Erna by 083 285 2729 vir besprekings.

  • South Africa rugby legends meet and greet

    Longacres Private School is hosting a Rugby Legends Evening at the school. Join them as they welcome South African rugby greats — Danie Gerber, Quinton Geldenhuys, Helgardt Muller, Pieter Muller, and Dewet Barry — for an exclusive night filled with stories, laughter, and inspiration. Enjoy a meet and greet, an exciting question and answer session, […]

  • Join Farmer’s Market Day

    Saldanha Community Vegetable Growers are hosting a Farmers’ Market Day at the Multipurpose Centre in Saldanha.

  • Business Chamber hosts network event

    Join the Velddrif Business Chamber for an inspiring and energizing evening, open to all local businesses and entrepreneurs at Soverby Lapa, 18:00 for 19:00. Guest speakers include Lindie Strydom and Trevor Ives. Costs are R150 for chamber members and R250 for non members. Includes refreshments, meal and networking opportunities.

  • Whiskey-kultuur gevier

    Darling sal van Vrydag 21 tot Sondag 23 November sy heel eerste Whisky- naweek aanbied. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. Dié eerste Darling-geleentheid – geïnspireer deur die suksesvolle McGregor […]