Latest Past Events

Toy Run in West Coast

The West Coast Motorcycle Association presents the Toy Run West Coast. Join this mass ride, which departs from Weskus Mall and ends at Juffroushoogte near Vredenburg. Food stalls and pub […]

Magda Louw by NG kerk St.Helenabaai

Magda Louw se eenvrouvertoning word gelewer in die NG kerk St. Helenabaai-kerksaal. Kaartjies kos R150 per persoon en verversings sal te koop wees van 17:00. Om te bespreek, kontak Karien […]

Temple Boys in Hopefield

Die Temple Boys gaan in Hopefield optree as deel van die Blue Downs-familiefees se oudisie- roadshow. Young Dynasty, ‘n nie-winsgewende organisasie, bied ‘n regstreekse oudisie aan vir jong talent van die […]