National Cupcake Day
Get ready to satisfy your sweet tooth and celebrate in style with Weskus Mall and National Cupcake Day. Donate your time on the day, sponsor cupcakes to be sold, make […]
Topic Menu:
Get ready to satisfy your sweet tooth and celebrate in style with Weskus Mall and National Cupcake Day. Donate your time on the day, sponsor cupcakes to be sold, make […]
Die NG kerk Hopefield hou basaar. Daar sal vleisprodukte, pannekoek, vars gebak, potjiekos, kindervermaak, boeke en nog vele meer wees. Vir meer inligting kontak Frikkie by 083 300 2051.
The West Coast Military Equestrian Club presents the South African Lipizzaner. Bring along friends and family for an enchanting day of equestrian entertainment in Saldanha. It will take place at […]
Die Vredenburg-tuinbouklub vergader by die stalle van die NG Moedergemeente Vredenburg. Spreker vir die dag is Lorinda de Reuck. Tema: Organiese tuinmaak. Almal welkom. Vir meer inligting kontak Elsabe by […]
Die Bergrivier-jazzkonsert kom Saterdag (4 Oktober) na die Laaiplek-hotel in Velddrif. Konsertgangers kan uitsien na musiek van die legendariese Allou April van Saldanha, Tarryn Lamb met ‘n orkes, asook ander bekendes in […]
Dozi, wat ná ‘n lang tyd net op sy plaas, Dozi Back to the Roots, musiek gemaak het, het aan die begin van 2024 weer begin toer en sy vertonings […]
Huis van Heerde in Moorreesburg hou op Saterdag 18 Oktober die Swartland-gholfdag op Moorreesburg gehou. Die geleentheid is ten bate van die Huis van Heerde-kinderhuis in Moorreesburg, wat na kinders […]
Janice Mahoney’s Standing Together Against Breast Cancer is being held at the Skilpad Hall, Vredenburg. Tickets cost R250 per person. Call Janice on 082 734 4691 for more information.
ie legendariese Liedjieboer en vader van Afrikaanse rock, Anton Goosen, lewer vanjaar net ‘n paar selektiewe vertonings, met 19 van sy liedjies wat in die FAK vervat is, meer as […]
Join Die Koelkamers for an unforgettable evening as Radio Echo celebrates the music of legendary artists like Tom Petty, Johnny Cash, Bob Dylan, Neil Young, Roy Orbison, and George Harrison. […]