Alkoholiste Anoniem vergader

Alkoholiste Anoniem Saldanha vergader Vrydag 24 Julie van 18:30 tot 19:30 by die Hoedjiesbaai-hotel in Hoofstraat. Bel Kelly by 082 410 3952 vir nog inligting.