Whiskey-kultuur gevier

Darling sal van Vrydag 21 tot Sondag 23 November sy heel eerste Whisky- naweek aanbied. Die geleentheid sal uitgesoekte meestersklasse en whisky-proeë van sommige van die wêreld se bekendste distilleerderye insluit. […]