Bergrivier-jazzkonsert op Velddrif

Die Bergrivier-jazzkonsert kom Saterdag (4 Oktober) na die Laaiplek-hotel in Velddrif. Konsertgangers kan uitsien na musiek van die legendariese Allou April van Saldanha, Tarryn Lamb met ‘n orkes, asook ander bekendes in […]