Tuinbouklub vergader by NG Moedergemeente

Die Vredenburg-tuinbouklub vergader by die stalle van die NG Moedergemeente Vredenburg. Spreker vir die dag is Lorinda de Reuck. Tema: Organiese tuinmaak. Almal welkom. Vir meer inligting kontak Elsabe by […]