RAAF by Kapstadt Brauhaus met ‘Prediker’

21 August 2025 @ 20:00

RAAF – ‘n Fees van hul jongste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie wat jou lank ná hierdie vertoning geïnspireer sal los om vol en kleurvol te lewe! Lourens en Esté RAAF bring die musiek van hul splinternuwe album Prediker asook ou gunstelinge na Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Die vertoning begin om 20:00 en kaartjies kos R195 en meer. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article