Potjiekosdag by NG Kerk Langebaan

Die Suid-Afrikaanse Weermagtevereniging nooi alle belangstellendes na hul Potjiekosdag by die NG Kerk in Langebaan. Potjiekos sal vanaf 12:30 verkoop word teen R50 per bakkie. Koeldrank, koffie en tee sal ook te koop wees.Bestellings kan vooraf geplaas word deur Emsie by 082 735 4045 op WhatsApp.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 29 October 2026
    Weslander E-Edition – 29 October 2026

Gift this article