Lentedans met piekniek by Karitas-skoolsaal

6 September 2025 @ 19:00

Die VGK Vredenburg (A) se Sondagskool nooi almal na sy Lentedans. Pak jou piekniekmandjie en kom dans lekker saam. Die geleentheid vind van 19:00 tot laat by die Karitas-skoolsaal plaas. Kaartjies kos R120 per persoon. Om ‘n prys te wen, dra ‘n snaakse en prettige hoed. Vir vermaak tree Cutting Edge Entertainment op. Skakel 063 400 4129 of 082 517 2102 vir kaartjieverkope.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article